![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|||
![]() |
|||
SES SPYKERS Virewig donker, vasgevang tussen ses spykers.Elke hoek vas gespyker, donker en bang. Wees rustig, haal asem. Die Monster kan jou nie vang. Vermy die asem van die monster, wat hierdie donker met jou wil deel. Die monster wat in die donker jou gees wil steel. Jy hoef nie jou kis met die donker monster te deel. Wees rustig, haal asem. Haal asem. Haal asem.
|
|||
|